Afrikaans stations radios

Updates

Radio Sonder Grense RSG 101.5 FM

Genres: Local Music,

Locations: South Africa

Language : Afrikaans

Soukous Radio FM Internet

Genres: Local Music,

Locations: Kenya

Language : Afrikaans

The Soukous Family, Enjoy!!!!!

http://www.soukous.com/
http://soukousradio.com/listen.asx
http://soukousradio.com/listen.pls
http://www.soukousvideos.com/


Soukous African Music - Home Page
soukous.com
Soukous is the most Popular Music in Africa. It is a musical genre that originated in Congo (Zaire) during the 1930s and early 1940s, and has gained popularity throughout Africa and the world. Soukous (also known as Lingala or Congo Music, and previously http://www.facebook.com/SoukousMusicRadio/posts/304424719668935

Kanaal 7 (Channel 7) 102.3 FM

Genres: Religion,

Locations: Namibia

Language : Afrikaans

Lesse vir skoolverlaters
deur Gerrie van Zyl (Bron: Volksblad)
Bill Gates het by ‘n hoërskool opgetree en 11 reëls genoem wat ‘n kind nooit ooit in ‘n skool sal leer nie.
Ek het dit aangepas vir ons Suid-Afrikaanse jeug. Ek som kortliks op:
1. Die lewe is nie regverdig nie, so word gewoond daaraan.
2. Die wêreld gee nie ‘n duit om vir jou selfrespek nie.
3. Jy sal nie R240 000 ‘n jaar verdien net nadat jy skool verlaat het nie. Jy sal nie as ‘n ondervoorsitter aangestel word met ‘n maatskappymotor totdat jy dit verdien nie.
4. As jy dink jou onderwyser was moeilik, wag totdat jy ‘n baas het.
5. Om hamburgers by Spur te maak, is nie benede jou waardigheid nie. Jou oupa-hulle het ‘n ander woord gehad vir hamburgers maak. ‘n Mens noem dit ‘n geleentheid.
6. Wanneer jy ‘n gemors maak, is dit nie jou ouers se skuld nie. Moenie daaroor tjank nie. Leer daaruit.
7. Voor jou geboorte was jou ouers nie so “boring” soos nou nie. Hulle moes hulle afsloof vir jou. Voordat jy dink jy is “cool” pak liewer jou kamer reg.
8. Skole wil wegdoen met prestasies, maar die lewe het nie en gaan ook nie. Jy kry genoeg tyd om met 30% in ‘n vak te slaag. In die lewe is daar niks wat hiermee ooreenstem nie.
9. Die lewe is nie verdeel in skoolkwartale nie. Daar is nie so iets soos lekker lang vakansies by die see nie. Werkgewers stel nie daarin belang om jou te help om jouself te vind nie. Doen dit in jou eie tyd.
10. Wat jy op TV sien, is nie werklik nie. Dit is egter werklik om op te staan voor daardie TV, die afstandbeheer, die foontjie en die speletjie neer te sit en te gaan werk vir jou voortbestaan.
11. “Be nice to nerds”, of die kanse is goed dat jy dalk vir een gaan werk. http://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=426676490762082&id=190785601017840

kameme FM 101.1 FM

Genres: News, World,

Locations: Kenya

Language : Afrikaans

Hot FM 93.9 93.9 FM

Genres: Local Talk,

Locations: Ghana

Language : Afrikaans

VOA Africa Internet

Genres: News, Pop,

Locations: Somalia

Language : Afrikaans

fm mekelle 104.4 FM

Genres: Local Talk, Public,

Locations: Ethiopia

Language : Afrikaans

Radio Rippel 90.5 FM

Tygerberg FM 104 FM

Genres: Easy, Religion,

Locations: South Africa

Language : Afrikaans

http://www.facebook.com/photo.php?fbid=10152852959555437&set=a.285092050436.319036.178417225436&type=1

Radio Pretoria 104.2 FM

Genres: Easy, Local Music,

Locations: South Africa

Language : Afrikaans


20 Mei 2013 – Die Kerkstraatbom – 30 Jaar later
radiopretoria.co.za
Dit is vandag die dertigste herdenking van die Kerkstraatbom. Anders as op Jeugdag, Vryheidsdag en ander vakansiedae wat onder ANC-bewind ingestel is, sal daar nie vandag `n amptelike seremonie wees nie. Geen groot saamtrek waar die president `n hartroerende toespraak sal lewer oor die... http://www.facebook.com/RadioPretoria/posts/515378498499762

Radio Upper West 91.8 FM

Genres: Local Talk, News,

Locations: Ghana

Language : Afrikaans

LICHVAAL STEREO 92.6 FM

Genres: Local Talk,

Locations: South Africa

Language : Afrikaans

ons is op soek na n enkel person of egpaar wat lus is vir wegbreek vir n week? j moet bestuurlisensie he en die voertuig bestuurlisensie wat saam span fietsryers ry. etes akkommdasie voertuig en petrol is ingesluit vir jou en jou maat. datum vanaf 23 Feb 2013 tot 2 maart 2013. dit is vir die trap vir bybels toer en j sal deur nw prvinsie reis..... inbox my asb meer info as jy dalk belangstel of weet van iemand wat dalk doen Mari Brits http://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=472523399462340&id=172546106126739

SuidKapp FM 90.1 FM

Genres: Local Talk,

Locations: South Africa

Language : Afrikaans

Wie kyk TV met die klank af en SFM kliphard? http://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=602387946447015&id=251372438215236

Radio Free Africa Tanzania Internet

Genres:

Locations: Tanzania

Language : Afrikaans

Get our toolbar!
Review radiobeta.com on alexa.com

New widget!

Give your site visitors the best radio experience.
Easy and Free: Get Code!


Radios Argentina - Radios México - Francia Radios - Cameroon Radios - China Radios - Radios España - United States Radios - Radios Colombia - Radios Brazil - Germany Radios
2013 © RadioBeta - All rights reserved