Radio Tygerberg FM 104 FM

Tygerberg FM 104 FM

Johannesburg, Gauteng, South Africa

Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Onthou! Radio Tygerberg is vanoggend op die Kassie! Die hele program Geloof, Hoop & Liefde (voorheen bekend as DKNT Gospel) word vanoggend om 9h30 op KykNet gewy aan ‘n kykie agter die skerms by Radio Tygerberg. Die KykNet-span voer onder meer ‘n onderhoud met Radio Tygerberg se bekroonde middagspan, Vuurvas, oor hul MTN-toekenning vir die beste middagprogram, asook met die stasie se skakelbeampte, Luané Janse van Rensburg oor die stasie se 5sent projek, wat met die MTN-toekenning vir die beste gemeenskapsprojek weggestap het. Dis Radio Tygerberg vanoggend om 9h30 op die program Geloof, Hoop en Liefde op KykNet.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Francois Henning aka Snotkop is passievol oor die lewe, musiek, mense en die Here...Vanmiddag het ons sy hart leer ken en sy positiewe boodskap aan mense waardeer! Hy tree op in Wellington, Kerkstraat 17 Mei @ 21:00. Ons is van nou af Snotkop Fans! :)Fotos de la biografíaFrancois Henning aka Snotkop is passievol oor die lewe, musiek, mense en die Here...Vanmiddag het ons sy hart leer ken en sy positiewe boodskap aan mense waardeer! Hy tree op in Wellington, Kerkstraat 17 Mei @ 21:00. Ons is van nou af Snotkop Fans! :)

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Francois Henning (Snotkop)kuier vanmiddag by Karien en Anton @15:25. Ons gesels oor sy pad wat hy saam met die Here stap en die hartroerende 'Song vir my Dad' wat Francois vir sy Pa geskryf het 'n week voor hy gesterf het. Hy het groot geword in Johannesburg, Randburg en van kleins af het hy al gedroom van ‘n lewe op die verhoog met ‘n mikrofoon in die hand. Francois het drama studeer aan die Tswane Universiteit na ‘n moeilike paar jaar op skool as die swart skaap, met die droom om eendag ‘n groot ster te word... Met harde werk en geloof het hy dit reggekry om vandag een van SA se top name in die musiekbedryf te wees.FRANCOIS HENNING AKA SNOTKOP BY 104FMFrancois Henning (Snotkop)kuier vanmiddag by Karien en Anton @15:25. Ons gesels oor sy pad wat hy saam met die Here stap en die hartroerende 'Song vir my Dad' wat Francois vir sy Pa geskryf het 'n week voor hy gesterf het. Hy het groot geword in Johannesburg, Randburg en van kleins af het hy al gedroom van ‘n lewe op die verhoog met ‘n mikrofoon in die hand. Francois het drama studeer aan die Tswane Universiteit na ‘n moeilike paar jaar op skool as die swart skaap, met die droom om eendag ‘n groot ster te word... Met harde werk en geloof het hy dit reggekry om vandag een van SA se top name in die musiekbedryf te wees.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Dankie OggendRooihttp://profile.ak.fbcdn.net/hprofile-ak-prn1/161996_183814148327020_321078027_q.jpgOggendrooi op 104FMVuurvas is regtig goed vanmiddag. Hulle inspireer ons om nog beter te kan doen. luister elke middag tussen 3 en 6 na die wenspan!!! Jy moet dit nie mis nie!:)

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Radio Tygerberg is Sondag op die Kassie! Die hele program Geloof, Hoop & Liefde (voorheen bekend as DKNT Gospel) word eerskomende Sondagoggend om 9h30 op KykNet gewy aan ‘n kykie agter die skerms by Radio Tygerberg. Die KykNet-span voer onder meer ‘n onderhoud met Radio Tygerberg se bekroonde middagspan, Vuurvas, oor hul MTN-toekenning vir die beste middagprogram, asook met die stasie se skakelbeampte, Luané Janse van Rensburg oor die stasie se 5sent projek, wat met die MTN-toekenning vir die beste gemeenskapsprojek weggestap het. Dis Radio Tygerberg hierdie Sondag 19 Mei om 9h30 op die program Geloof, Hoop en Liefde op KykNet.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Die unieke 'limited edition' koffietafelboek 'Moments of Grace' in die hande van die Vuurvas span saam met Koos van der Lende! Voorwaar 'n ware kunswerk wat die grootheid van God se kunswerke bewys...Elke unieke film geneemde foto loop hand-aan-hand met 'n skrifgedeelte. Moenie die uitstalling by Beyerskloof Wynlandgoed die week misloop nie.Koos van der Lende en 104FMDie unieke koffietafelboek 'Moments of Grace' in die hande van die Vuurvas span saam met Koos van der Lende! Voorwaar 'n ware kunswerk wat die grootheid van God se kunswerke bewys...Elke unieke film geneemde foto loop hand-aan-hand met 'n skrifgedeelte. Moenie die uitstalling by Beyerskloof Wynlandgoed die week misloop nie.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Wêreldbekende Hollandse Landskap Fotograaf Koos van der Lende kuier vanmiddag in die ateljee by Vuurvas @15:25. Ons gesels oor sy boekbekendstelling by Beyerskloof Wynlandgoed 16-19Mei en sy eksklusiewe koffietafelboek 'Moments of Grace' waarin hy die mooiste Suid-Afrikaanse landskappe op film vasgevang het.Vir besprekings kontak Elsie 082 879 4645.Koos van der LendeWêreldbekende Hollandse Landskap Fotograaf Koos van der Lende kuier vanmiddag in die ateljee by Vuurvas @15:25. Ons gesels oor sy boekbekendstelling by Beyerskloof Wynlandgoed 16-19Mei en sy eksklusiewe koffietafelboek 'Moments of Grace' waarin hy die mooiste Suid-Afrikaanse landskappe op film vasgevang het.Vir besprekings kontak Elsie 082 879 4645.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Gelukkige Moedersdag aan alle Mammas, ons hoop julle word baie bederf Sondag!

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Vandag is 'n baie spesiale dag vir ons as Kinders van die Here. Neem 'n oomblik en voel net weer die Here IN jou, OM jou en BY jou vandag!HEMELVAARTSDAG 2013Vandag is 'n baie spesiale dag vir ons as Kinders van die Here. Neem 'n oomblik en voel net weer die Here IN jou, OM jou en BY jou vandag!

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Bekende Skrywer en Spreker Hettie Britz kuier vandag ny Vuurvas @15:25! Ons tel die dae af tot Moedersdag en Hettie kom gesels oor ma-wees, vrou-wees en haar splinternuwe cd met die goeie nuus;" Mammas MAG maar..."HETTIE BRITZBekende Skrywer en Spreker Hettie Britz kuier vandag ny Vuurvas @15:25! Ons tel die dae af tot Moedersdag en Hettie kom gesels oor ma-wees, vrou-wees en haar splinternuwe cd met die goeie nuus;" Mammas MAG maar..."

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Vuurvas het 'n misterieuse vrou wat vir die tweede dag net inbel...Gister het sy in Zevenwacht Spar 'n trollie vol kruideniersware ter waarde van R1500 aan iemand in die winkel uitgedeel. Net omdat sy dink Radio Tygerberg104FM is soos haar 'OMO' - dit werk! Sy is 'n kranige luisteraar en is lief vir mense en die Here...en dit is al wat ons weet. Te danke aan die bestuurder van die Zevenwacht Spar kon ons die fotos opspoor van Berryl en haar man met breë glimlagte en 'n dankbare hart teenoor God vir die groot geskenk. Ons het gehoop om die misterieuse dame in die fotos te sien...maar sy's nie in sig!:)Radio Tygerberg 104FM en SparVuurvas het 'n misterieuse vrou wat vir die tweede dag net inbel...Gister het sy in Zevenwacht Spar 'n trollie vol kruideniersware ter waarde van R1500 aan iemand in die winkel uitgedeel. Net omdat sy dink Radio Tygerberg104FM is soos haar 'OMO' - dit werk! Sy is 'n kranige luisteraar en is lief vir mense en die Here...en dit is al wat ons weet. Te danke aan die bestuurder van die Zevenwacht Spar kon ons die fotos opspoor van Berryl en haar man met breë glimlagte en 'n dankbare hart teenoor God vir die groot geskenk. Ons het gehoop om die misterieuse dame in die fotos te sien...maar sy's nie in sig!:)

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Receptionists Day is dedicating to reflecting the importance and hard work of receptionists worldwide, who are often responsible for providing a good first impression to customers, staff and VIPs, as well as keeping the day-to-day operations of an organisation’s customer-facing aspects running smoothly and efficiently. We at Radio Tygerberg 104FM have the two best receptionists; Jean and Niki, Thank you for your hard work!!RECEPTIONISTS DAY 2013Receptionists Day is dedicating to reflecting the importance and hard work of receptionists worldwide, who are often responsible for providing a good first impression to customers, staff and VIPs, as well as keeping the day-to-day operations of an organisation’s customer-facing aspects running smoothly and efficiently. We at Radio Tygerberg 104FM have the two best receptionists; Jean and Niki, Thank you for your hard work!!

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Radio Tygerberg se bemarkingspan het 'n pienk "olifant" - ja, ons weet dit lyk baie soos 'n eend :) maar hierdie pienk toekenning word aan 'n kollega gegee as hy/sy iets gedoen het waar jy wens daardie oomblik het eerder nie gebeur nie. Ons het vanoggend met groot trots vir die eerste keer die toekenning aan 'n aanbieder gegee - ANTON BRINK! Baie geluk Anton. Ons sal nog vir 'n tydjie onthou hoe jy na vanoggend se wenner van die Moeder van die Gemeenskapprojek verwys het as 'n pa in plaas van 'n P.A.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Lorrein Katze and Kate from Peninsula School Feeding Association (PSFA) talk about PSFA's 55th Anniversary and their plans for 2013.Fotos de Radio TygerbergPlease share this. Lorrein Katze and Kate from @[117867561559427:274:Peninsula School Feeding Association (PSFA)] talk about PSFA's 55th Anniversary and our plans for 2013.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Vanmiddag @15:25 gesels Vuurvas met Pippie Kruger se ma Anice oor die “Pippie se gesiggie Fonds’ wat sopas R500 000 gegee het om ‘n klein dogterjie te help met veloorplanting! Klein Celiwe Maseko (5) van Northam in Limpopo het einde verlede jaar op haar maag, rug en bobene gebrand toe ‘n brandende vuurhoutjie op haar rok geval het. Die rok het onmiddelik aan die brand geraak en Celiwe het huis toe gehardloop, waar haar ma, Katlego Maseko haar in vlamme aangetref het. Ons gesels ook oor Pippie se vordering tot dusver!PIPPIE SE GESIGGIE FONDSVanmiddag @15:25 gesels Vuurvas met Pippie Kruger se ma Anice oor die “Pippie se gesiggie Fonds’ wat sopas R500 000 gegee het om ‘n klein dogterjie te help met veloorplanting! Klein Celiwe Maseko (5) van Northam in Limpopo het einde verlede jaar op haar maag, rug en bobene gebrand toe ‘n brandende vuurhoutjie op haar rok geval het. Die rok het onmiddelik aan die brand geraak en Celiwe het huis toe gehardloop, waar haar ma, Katlego Maseko haar in vlamme aangetref het. Ons gesels ook oor Pippie se vordering tot dusver!

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Luister na Radio Tygerberg op jou selfoon! Laai die "app" af, beskikbaar op Apple iPhone, Google Play en Windows Phone.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Die legendariese oud-Springbok senter Mannetjies Roux en sy vrou, Charlotte, het onlangs van Victoria-Wes na Kaapstad verhuis. Hulle het ook saam met hulle die Mannetjies Roux Museum getrek en hier kom vestig. Skakel gerus in om 16:45 op Donderdag 2 Mei en luister wanneer die Vuurvasspan, Anton en Karien, met Mannetjies in die ateljee gaan gesels oor sy skuif Kaap toe.MANNETJIES ROUX BY 104FM!Die legendariese oud-Springbok senter Mannetjies Roux en sy vrou, Charlotte, het onlangs van Victoria-Wes na Kaapstad verhuis. Hulle het ook saam met hulle die Mannetjies Roux Museum getrek en hier kom vestig. Skakel gerus in om 16:45 op Donderdag 2 Mei en luister wanneer die Vuurvasspan, Anton en Karien, met Mannetjies in die ateljee gaan gesels oor sy skuif Kaap toe.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Ons weet nie wat pa’s van kinders grootmaak af weet nie, maar ons het vanaand uitgevind hoe goed hulle met “pram-stoot” is! Met die Huggies Pram Jam wat more by die Liberty Promenade in Mitchells Plein plaasvind, het die twee Antons besluit om self te wys hoe dit gedoen word!Battle of the PopsOns weet nie wat pa’s van kinders grootmaak af weet nie, maar ons het vanaand uitgevind hoe goed hulle met “pram-stoot” is! Met die Huggies Pram Jam wat more by die Liberty Promenade in Mitchells Plein plaasvind, het die twee Antons besluit om self te wys hoe dit gedoen word!

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Radio Tygerberg en TygerBurger wil hierdie Moedersdag die Ware Moeders in die Gemeenskap bederf! Ons is opsoek na daardie vrou wat altyd gereed is om te help; op wie se knoppie die mense in haar gemeenskap 24 uur ‘n dag, 7 dae ‘n week kan druk. Sy is die persoon wat gou na die kinders kyk as die ouers moet iewers heen, sy kyk na jou honde as jy vir ‘n naweek weggaan. Sý gee die mense wat met vakansie is se plante water of stop ‘n toebroodjie in ‘n honger oom se hand. Ken jy haar? Sms vir ons die naam van die moeder in jóú gemeenskap na 32716 en vertel haar storie. 5 “Moeders” sal dan gekies word, wat met blomme van Bunches for Africa en ‘n onvergeetlike ontspanning by Mangwanani Moonlight Night Spa bederf sal word! Verder skenk Struik Christelike Media ook aan elk van die finaliste ’n luukse weergawe van die NKJV Bybel met ’n herlderpienk Italiaanse leeromslag.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Luister na Radio Tygerberg op jou selfoon! Laai die "app" af, beskikbaar op Apple iPhone, Google Play en Windows Phone.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Ek weet nie wat pa’s van kinders grootmaak af weet nie, maar ons gaan binnekort uitvind hoe goed hulle met “pram-stoot” is! Met die Huggies Pram Jam wat Woensdag 1 Mei by die Liberty Promenade in Mitchells Plein plaasvind, het die twee Antons besluit om self te wys hoe dit gedoen word! Wees Dinsdagaand 6uur by Radio Tygerberg se kantore in Parow waar die twee hane mekaar met stootwaentjies gaan “dice”. Neem dan Woensdag Huggies of babakos na die Pram Jam by die Promenade. Die babaprodukte sal dan na tehuise vir babatjies geneem word. Dis die Battle of the Dads, Dinsdagaand om 6 hier by Radio Tygerberg.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Mammas, gryp 1 Mei (die vakansiedag) jul peuters, druk hulle in die stootwaentjie en haas julle na die Liberty Promenade Winkelsentrum – DIS DIE HUGGIES PRAM JAM!! Wees een van die eerste 100 moeders oor die eindstreep en wen geskenkbewyse en tonne lekker pryse. Die groot verrassing egter; Radio Tygerberg se eie Benescke en Dawn Matthews van Scandal met hul babas is ook daar!!! Dis die Huggies Pram Jam, Woensdag 1 Mei by die Liberty Promenade in Mitchell’s Plain. Registrasie is om 8uur by ingang nr 2. Kom sit jou beste voetjie voor!

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

As jy in Paulus se voetspore wil stap, het ons vir jou goeie nuus: Radio Tygerberg gaan in September na Turkye en 44 luisteraars kan saam toer! Ons gaan saam deur die ruïnes stap en luister na ‘n boodskap wat vandag nog net so aktueel is! ...Istanbul. Die Grand Bazaar. Die Akropolis. Troje. Die Griekse Eilande. Reis vanaf 19 September tot 2 Oktober na die 7 gemeentes van Openbaring en hoor hoe God se Woord van eeue gelede eggo tot in die werklikheid van vandag. Ervaar Paulus se Griekse sendingreise op ‘n luukse bootreis. Teen slegs R27 950 per persoon is hierdie 14-dag toer verseker ‘n geleentheid wat jy nie mag misloop nie! Onthou...Daar is slegs 44 plekke, so sms dadelik “toer” EN JOU EPOS ADRES na 32716!Voetspore Toer na Turkye | COMUVIDwww.comuvid.comNet ruïnes… waar God se glorie eens soos kleurvolle baniere gewapper het… Van ‘n eens kragtige florerende kerk… klou net‘n handjie vol nog aan Hom… Die sewe gemeentes van Openbaring. Radio Tygerberg en Tripp-Promosies bied jou die geleentheid van ‘n leeftyd! Stap vanaf 19 September tot 2 Oktober saa...

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Canal Walk Motorskou: Ons eie Carl en Jeanette speel die hoofrol in hierdie video oor spoed en waagmoed...in Canal Walk! Ja, Carl en Jeanette se wedren in Canal Walk het toe wraggies gebeur en ons eie Eye of the Tyger was daar om dit op video vas te lê. Daar was egter ‘n kinkel in die kabel....gaan kyk self! Dit was alles ter voorbereiding vir die Canal Walk Motorskou wat beloof om híérdie jaar jou passie vir meganiese kunswerke verseker aan te blaas! So gaan maak tussen Vrydag 26 April en Woensdag 1 Mei ‘n draai.Canal Walk Motor Skou. | COMUVIDwww.comuvid.comDie Canal Walk Motorskou is vanjaar in sy hoogste versnelling! Of jy ‘n petrolkop is of nie – kry jouself in rat, sit voet in die hoek en laat wiel na Canal Walk van Vrydag 26 April tot Woensdag 1 Mei! Gordel jouself vas vir ‘n tasbare reis deur die motorgeskiedenis van Suid-Afrika. Aanskou die [.....

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Wiele. Spoed. Adrenalien. Wie kan dit met die meeste styl en grasie bemeester; manlike- of vroulike bestuurders? Radio Tygerberg se eie motorjoernalis-egpaar, Carl en Jeanette Kritzinger het mekaar tot ‘n wilde jaagtog uitgedaag vanaand... binne ín die Canal Walk Winkelsentrum!! Al dié aksie is ter voorbereiding vir die Canal Walk Motorskou wat van Vrydag 26 April tot Woensdag 1 Mei in sy hoogste versnelling is! @Comuvid gaan ook daar wees om dit op video vas te lê, so hou hierdie spasie dop, maar in die tussentyd - gaan ondersteun vanaand om 18:00 vir Carl of Jeanette by Canal Walk winkelsentrum.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

As jy in Paulus se voetspore wil stap, het ons vir jou goeie nuus: Radio Tygerberg gaan in September na Turkye en 44 luisteraars kan saam toer! Ons gaan saam deur die ruïnes stap en luister na ‘n boodskap wat vandag nog net so aktueel is! Istanbul. Die Grand Bazaar. Die Akropolis. Troje. Die Griekse Eilande. Reis vanaf 19 September tot 2 Oktober na die 7 gemeentes van Openbaring en hoor hoe God se Woord van eeue gelede eggo tot in die werklikheid van vandag. Ervaar Paulus se Griekse sendingreise op ‘n luukse bootreis. Teen slegs R27 950 per persoon is hierdie alles-insluitende 14-dag toer verseker ‘n geleentheid wat jy nie mag misloop nie! Onthou...Daar is slegs 44 plekke, so sms dadelik “toer” EN JOU EPOS ADRES na 32716!

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Koue voete - warm harte! Nogmaals dankie vir almal se skoen-bydraes!One day without shoes day. | COMUVIDwww.comuvid.comUse Facebook to Comment on this Post

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Jeanette het Carl tot ‘n wedren uitgedaag: Dinsdagaand 18:00 binne in Canal Walk!! Alles is in plek; sy het dit met die sentrum-bestuur en sekuriteit gereël...die assuransie-ouens gaan daar wees...die hare gaan waai! Hulle soek egter elkeen ‘n passasier, so as jy wil saamry, sms “Carl” of “Jeanette” na 32716. Die twee aangewese passasiers sal elk met ‘n R1000 geskenkbewys by Canal Walk vergoed word. Anders maak net seker jy is daar en deel in die opwinding! Al dié aksie is ter voorbereiding vir die Canal Walk Motorskou wat van Vrydag 26 April tot Woensdag 1 Mei in sy hoogste versnelling is!

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Ken jy iemand wat regtig 'n bed nodig het? Ons goeie vriende by Hirsch's het 'n kompetisie by hul Bedroom Boutique met.... 'n bed! Hulle het ons uitgedaag om te kyk hoeveel kollegas ons op 'n Cloud Nine Dream Quilt koningin-grootte bed kan inpas. Die uitdaging is aanvaar en ons het die bed gewen, maar wil dit weggee! Ons het egter jou hulp nodig. Raai hoeveel mense is op die bed en sms jou antwoord plus die naam van iemand wat regtig 'n bed nodig het na 32716. As jy reg raai, wen jou vriend dalk die bed.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Was dit nie vir die Here se genade en sy splinternuwe vierwielaangedrewe motor nie, het hy waarskynlik nie die motor¬ongeluk Woensdagoggend oorleef nie, het die sanger Arno Jordaan gesê. Skakel in @16:20 wanneer Vuurvas hoor hoe dit met hom gaan.ARNO JORDAAN GESELS OOR SY ONGELUK OP VUURVASWas dit nie vir die Here se genade en sy splinternuwe vierwielaangedrewe motor nie, het hy waarskynlik nie die motor¬ongeluk Woensdagoggend oorleef nie, het die sanger Arno Jordaan gesê. Skakel in @16:20 wanneer Vuurvas hoor hoe dit met hom gaan.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Duane Vermeulen, kookwater agtsteman van die Stormers wat ook so pas in die Bok oefengroep opgeneem is, is vanmiddag die ateljeegas in Vuurvas. Skakel gerus in om 15:25 wanneer Karien en Anton met Duan gesels op die vooraand van die Stormers se vertrek op die Australasiese been van hul Super 15 veldtog.DUANE VERMEULEN BY VUURVASDuane Vermeulen, kookwater agtsteman van die Stormers wat ook so pas in die Bok oefengroep opgeneem is, is vanmiddag die ateljeegas in Vuurvas. Skakel gerus in om 15:25 wanneer Karien en Anton met Duan gesels op die vooraand van die Stormers se vertrek op die Australasiese been van hul Super 15 veldtog.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Radio Tygerberg se personeel vier Vuurvas se sukses met hul toekenning as Beste middagprogram by die MTN radiotoekennings"We love you Vuurvas, Oh yes we do!"Radio Tygerberg se personeel vier Vuurvas se sukses met hul toekenning as Beste middagprogram by die MTN radiotoekennings

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Vandag is Wêreld Kaalvoetdag, wat die fokus plaas op diegene wat nie skoene het nie. En met koue voete, maar warm harte het Radio Tygerberg vandag al oor die 2 500 paar skoene ingesamel. Dankie, dankie, dankie aan elkeen vir julle bydrae.One Day Without ShoesVandag is Wêreld Kaalvoetdag, wat die fokus plaas op diegene wat nie skoene het nie. En met koue voete, maar warm harte het Radio Tygerberg vandag al oor die 2 500 paar skoene ingesamel. Dankie, dankie, dankie aan elkeen vir julle bydrae.

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Olivia Vd VentMore than 2 000 shoes donated today to needy Capetonians for ourcampaign... And more shoes to be collected from 3 schools tomorrow... Thank you, thank you, thank you Radio Tygerberg listenerssssssssssss :-) The people who phoned in that they can't afford shoes or have no shoes, are indeed thankful to you :)

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

Radio Tygerberg-personeel het vanoggend daad by die woord gevoeg en hul skoene by die stasie se voordeur uitgeskop en net daar geskenk. Vir die res van die dag gaan ons kaalvoet loop. Vandag is Wêreld Kaalvoetdag, wat die fokus plaas op diegene wat nie skoene het nie. #onedaywithoutshoes

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Tygerberg FM

'n Groot dankie aan almal vir al die gelukwensinge wat via Facebook, Twitter, sms'e, e-posse en oproepe instroom. Radio Tygerberg se uitvoerende hoof, Hardus Zevenster is baie trots op die stasie se prestasie by vanjaar se MTN Radio Toekennings. "Ons visie om alle mense te impakteer en te inspireer met die verlossingskrag van Jesus het erkenning gekry vanaf 'n hoogaangeskrewe sekulêre platform. Dit is vir ons 'n bewys dat ons aksies uiters geslaagd is. Die hele radiospan verdien erkenning vir die suksesse van die aand. Ons almal sal met nog groter passie ons visie verder uitleef, nie net om meer toekennings te verwerf nie, maar om Sy Koninkryk met oorgawe verder uit te bou. Alle eer aan Hom."

Like
  • 0 users like this.
Tygerberg FM
Like
  • 0 users like this.
Get our toolbar!
Review radiobeta.com on alexa.com

New widget!

Give your site visitors the best radio experience.
Easy and Free: Get Code!


Radios Argentina - Radios México - Francia Radios - Cameroon Radios - China Radios - Radios España - United States Radios - Radios Colombia - Radios Brazil - Germany Radios
2013 © RadioBeta - All rights reserved