
Gelukkige Vadersdag aan alle pappas op Sondag 16 Junie 2013!
5 days ago
Like

a Special Thank You to SPAR for 5 000 packets of 2MInute Noodles!! Cant wait to see what happens in the last *35 days as we keep on counting down the 67DAYS to Madiba Day with you!Thank YOU SPARa Special Thank You to SPAR for 5 000 packets of 2MInute Noodles!! Cant wait to see what happens in the last *35 days as we keep on counting down the 67DAYS to Madiba Day with you!
5 days ago
Like

Ons Here was en is inbeheer van ons projek...en die bewys is in die 10 000 pakkies Noodlles wat voor ons lê. Vir ons 'n wete dat dit 10 000 mense 'n ete gaan verseker!'2CARE ENOUGH 2GIVE 2MINUTE NOODLES PROJEK' saam SPAROns Here was en is inbeheer van ons projek...en die bewys is in die 10 000 pakkies Noodlles wat voor ons lê. Vir ons 'n wete dat dit 10 000 mense 'n ete gaan verseker! Dankie aan My Spar en die 5 Hoërskole!
5 days ago
Like

Dit reën NOEDELS in die Wes-Kaap! Saam met 5Hoërskole het 104FM se Vuurvas 5000 pakkies Noels binne slegs 2dae ingesamel! Spar se hart is so aangeraak deur die gemeenskapsprojek dat hulle self 5000 pakkies noodels geskenk het!'2CARE ENOUGH 2GIVE 2MINUTE NOODLES PROJEK' saam SPARDit reën NOEDELS in die Wes-Kaap! Saam met 5Hoërskole het 104FM se Vuurvas 5000 pakkies Noels binne slegs 2dae ingesamel! Spar se hart is so aangeraak deur die gemeenskapsprojek dat hulle self 5000 pakkies noodels geskenk het!
6 days ago
Like

Vuurvas kan net sê BAIE-BAIE DANKIE...Hoërskole DF Malan, Stellenberg, Tygerberg, Jan vand Riebeeck en Bellville julle het ons droom help waar maak!'2CARE ENOUGH 2GIVE 2MINUTE NOODLES PROJEK' saam SPARVuurvas kan net sê BAIE-BAIE DANKIE...Hoërskole DF Malan, Stellenberg, Tygerberg, Jan vand Riebeeck, Bellville en MY SPAR julle het ons droom help waar maak!
6 days ago
Like

Dit is hoe omgee lyk...104FM se Vuurvas en 5Hoërskole Noedel Projek is 'n reuse sukses! Matteus 7:11 sê “As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!” ‘Ons lees skrifgedeeltes soms asof dit vir ander mense bedoel is…’ sê Karien Basson aanbieder van Vuurvas terwyl sy laggend na die kreunende motors vol noedels staan en kyk. ‘Die Here stap met ons elkeen ‘n pad van geloof en Hy gebruik mense om Sy woord uit te dra…wat ‘n voorreg is dit nie as ons net ons ore spits en luister nie!’ Wat eers net ‘n gedagte en droom was tussen haar en mede anbieder Anton Treurnich een middag tydens ‘n lewendige uitsending is nou ‘n realiteit te danke aan duisende kinders en volwassenes wat ander mense wou help.'2CARE ENOUGH 2GIVE 2MINUTE NOODLES PROJEK' saam SPARDit is hoe omgee lyk...104FM/My Spar se Vuurvas en 5Hoërskole Noedel Projek is 'n reuse sukses! Matteus 7:11 sê “As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!” ‘Ons lees skrifgedeeltes soms asof dit vir ander mense bedoel is…’ sê Karien Basson aanbieder van Vuurvas terwyl sy laggend na die kreunende motors vol noedels staan en kyk. ‘Die Here stap met ons elkeen ‘n pad van geloof en Hy gebruik mense om Sy woord uit te dra…wat ‘n voorreg is dit nie as ons net ons ore spits en luister nie!’ Wat eers net ‘n gedagte en droom was tussen haar en mede anbieder Anton Treurnich een middag tydens ‘n lewendige uitsending is nou ‘n realiteit te danke aan duisende kinders en volwassenes wat ander mense wou help.
6 days ago
Like

104FM se VUURVAS in samewerking met HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK stil die hongerpyne die winter vir baie mense en kinders! Die afgelope twee dae het ons die Projek '2Care Enough 2Give 2Minute Noodles' bekendstel! En binne slegs 2Dae(11&12Junie) het ons saam met 5Hoërskole gewerk om te kyk hoeveel pakkies 2Minute Noodles ons kan insamel! Skakel vanmiddag in @15:25 op 104FM om te hoor wat Jan van Riebeeck te sê het oor hul 2700 pakkies Noodels wat hulle ingesamel het!'2CARE ENOUGH 2GIVE 2MINUTE NOODLES PROJEK'104FM se VUURVAS in samewerking met HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK stil die hongerpyne die winter vir baie mense en kinders! Die afgelope twee dae het ons die Projek '2Care Enough 2Give 2Minute Noodles' bekendstel! En binne slegs 2Dae(11&12Junie) het ons saam met 5Hoërskole gewerk om te kyk hoeveel pakkies 2Minute Noodles ons kan insamel! Skakel vanmiddag in @15:25 op 104FM om te hoor wat Jan van Riebeeck te sê het oor hul 2700 pakkies Noodels wat hulle ingesamel het!
6 days ago
Like

'2Care Enough 2Give 2Minute Noodles Projek'104FM se VUURVAS in samewerking met HOëRSKOOL TYGERBERG stil die hongerpyne die winter vir baie mense en kinders! Ons Projek '2Care Enough 2Give 2Minute Noodles' het gister offisieël afgeskopl! En binne slegs 2Dae(11&12Junie) gaan ons saam met 5Hoërskole werk om te kyk hoeveel pakkies 2Minute Noodles ons kan insamel! Skakel elke middag @15:25 in op 104FM om te hoor watter Skoolhoof of Verteenwoordiger kuier saam met ons in die ateljee!
7 days ago
Like

'n Afrikaanse Gebed Deur 'n Jong Seun....'n Afrikaanse Gebed Deur 'n Jong SeunListen to Merentia Van Der Vent / 'n Afrikaanse Gebed Deur 'n Jong Seun | Explore the largest community of artists, bands, podcasters and creators ...
7 days ago
Like

2CARE ENOUGH 2GIVE 2MINUTE NOODLES PROJEKVANDAG is die ofisiële begin van die 104FM Vuurvas '2Care Enough 2Give 2Minute Noodle projek' saam met 5Hoërskole! Vir die volgende 2dae samel ons soveel as moontlik pakkies Noodles in om die honger magies te stil van mense en kinders. Hoërskool Stellenberg kuier vanmiddag in Vuurvas @15:25 om te vertel waarom hulle betrokke geraak het by die projek!
1 week ago
Like

'2CARE ENOUGH 2 GIVE 2MINUTE NOODLES PROJEK'104FM se VUURVAS in samewerking met HOëRSKOOL DF MALAN stil die hongerpyne die winter vir baie mense en kinders! Vir die volgende week gaan ons die Projek '2Care Enough 2Give 2Minute Noodles' bekendstel! En binne slegs 2Dae(11&12Junie) gaan ons saam met 5Hoërskole werk om te kyk hoeveel pakkies 2Minute Noodles ons kan insamel! Skakel elke middag @15:25 in op 104FM om te hoor watter Skoolhoof of Verteenwoordiger kuier saam met ons in die ateljee!
1 week ago
Like

Vuurvas in samewerking met 5 Hoërskole; DF Malan, Stellenberg, Tygerberg, Jan van Riebeeck en Bellville plak 'n pleister op die seer en honger van die kinders en mense in Suid-Afrika! Ons noem dit: "FOR ONLY 2DAYS - 2CARE ENOUGH 2GIVE 2MINUTE NOODLES!" Ons samel pakkies 2Minute noodles in vir slegs 2Dae Dinsdag 11Junie & Woensdag 12Junie 2013! Ons verwelkom ook die Hoofde en Verteenwoordigers van die Hoërskole in die ateljee elke middag @15:25.Fotos de la biografíaVuurvas in samewerking met 5 Hoërskole; DF Malan, Stellenberg, Tygerberg, Jan van Riebeeck en Bellville plak 'n pleister op die seer en honger van die kinders en mense in Suid-Afrika! Ons noem dit: "FOR ONLY 2DAYS - 2CARE ENOUGH 2GIVE 2MINUTE NOODLES!" Ons samel pakkies 2Minute noodles in vir slegs 2Dae Dinsdag 11Junie & Woensdag 12Junie 2013! Ons verwelkom ook die Hoofde en Verteenwoordigers van die Hoërskole in die ateljee elke middag @15:25.
2 weeks ago
Like

WP KIDZ RUGBYDAG – SATERDAG 15 JUNIE Die WP Rugbyunie se WP Kidz-afdeling hou aanstaande Saterdag 15 Junie van 09:30 – 12:30 ‘n Jeug Rugbydag by die Valsbaai Rugbyklub in Constantia. Dié dag beloof groot pret vir die hele gesin, met onder meer die kommunikeer van afrigtingswenke, mini-rugby wedstryde en kosstalletjies. Ouers met seuns tussen ouderdom 5 en 12 (oftewel tussen Graad R en Graad 7) wat belangstel om hierdie opwindende geleentheid by te woon, moet die volgende inligting per epos stuur aan WP Kidz, naamlik: 1. Jou kind/ers se Naam, Van & Ouderdom; en 2. Die getal gesinslede wat saam die dag kom meemaak; asook 3. Jou epos adres en ‘n selnommer Hierdie inligting moet gestuur word per epos na WPKidz@wprugby.co.za Die sperdatum vir inskrywings is vandag.
2 weeks ago
Like

Radio Tygerberg se personeel het hierdie jaar 'n baie spesiale geskenk aanmekaar gesit vir Hardus.... 'n 40-bladsye tydskrif met 'n foto en artikel van elke Radio Tygerberg personeellid, spesiaal geskryf vir ons CEO.Ons CEO verjaar (deel 2)Radio Tygerberg se personeel het hierdie jaar 'n baie spesiale geskenk aanmekaar gesit vir Hardus.... 'n 40-bladsye tydskrif met 'n foto en artikel van elke Radio Tygerberg personeellid, spesiaal geskryf vir ons CEO.
2 weeks ago
Like

MOTORSPORT FOKUS-AANBIEDERS BESTE MOTORSPORT RADIO JOERNALISTE Aanbieders Nick van der Meulen en Patrick Vermaak van Radio Tygerberg se Motorsport Fokus Program wat elke Donderdagaand om 20:00 tot 21:00 uitgesaai word, is vereer vir hul hoë gehalte radio program. Beide Nick en Patrick is lede van die SA Gilde vir Motorjoernaliste en is tydens gisteraand se spog ‘Motor Joernaliste van die Jaar 2013’ geleentheid in Johannesburg aangewys as Best Broadcast Journalists in die kategorie Motorsport Radio. Die Motorsport Fokus program het voorheen reeds drie keer ’n Eervolle Vermelding-toekenning in hierdie kompetisie vir hul uitmuntende werk verwerf, maar hierdie jaar is twee van sy aanbieders aangewys as die beste motorsport joernaliste op radio in die land! Welgedaan en welverdiend Nick, Patrick en die res van die Motorsport Fokus span, Neels Rabe en Byron Hite. Neels en Byron is nog nie Gilde-lede nie, maar spanwerk het beslis vir Nick en Patrick hierdie toekenning losgeslaan! Neels en Byron se Gilde-aansoeke is in en 2014 staan julle al vier voor om weer hierdie toekenning te kry. Radio Tygerberg is trots op julle!
2 weeks ago
Like

"Liefling" Lize Bronner en 104FMNa 5weke se hart-sing kompetiesie teenoor ons land se beste nooitjies het Sondag 2 Junie 19:30 aangebreek en die nuwe ''Liefling is gekies, wat saam met Bobby van Jaarsveld in Liefling die Musiekblyspel te sien gaan wees in die Pretoria teater! Vuurvas gesels vanmiddag met Lize Bronner @15:25 om te hoor of hoe dit met die vertonings gaan en of die droom en realiteit al ingeskink het!
2 weeks ago
Like

WORLD ENVIRONMENT DAY - THINK.EAT.SAVE.Think before you eat and help save our environment.1 in every 7 people in the world go to bed hungry and more than 20,000 children under the age of 5 die daily from hunger. HELP 104FM COLLECT DRY- AND CANNED FOOD PRODUCTS AT YOUR SPAR FOR THE NEXT *44DAYS TO HELP SHILOH FOOD SERVE 63 000 PLATES OF FOOD TO HUNGRY CHILDREN AND PEOPLE.
2 weeks ago
Like

Met die uitleg van 'n tydskrif vir Hardus Zevenster se verjaarsdag het die idee vir 'n "I trust in God the Father" tema opgeduik vir 'n lekker ontbyt-partytjie - met 'n pragtige koek en selfs sjokolade sigare!Ons CEO verjaar en ons gaan GROOT!Met die uitleg van 'n tydskrif vir Hardus Zevenster se verjaarsdag het die idee vir 'n "I trust in God the Father" tema opgeduik vir 'n lekker ontbyt-partytjie - met 'n pragtige koek en selfs sjokolade sigare!
2 weeks ago
Like

Fotos de la biografíaVandag is dit "Blind Buddy Dag'! Heidi Volkwijn van LOFOB - The League of Friends of the Blind het vanmiddag saam met ons gekuier en gesels oor Radio Tygerberg104FM en LOFOB se spanwerk om hulp aan die Kaap te gee! :)
3 weeks ago
Like