Radio Kanaal 7 (Channel 7) 102.3 FM

Kanaal 7 (Channel 7) 102.3 FM

Windhoek, Khomas, Namibia

Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Koop jy nog CD’s, laai jy musiek van die internet af, of luister jy radio om die musiek waarvan jy hou, te hoor? Begin ook jou dag met lof en aanbidding en die belangrike nuus van die oomblik. Luister Woensdagoggend, 19 Junie van 06:00 tot 09:00…

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Verjaar 'n vriend of familielid op Woensdag, 19 Junie? Ons saai verjaardag boodskappe uit elke oggend om 08h20. Comment net onderaan of stuur 'n sms na 1023 of 'n epos aan klets@k7.com.na

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Linda kuier vanmiddag saam met Kobus Hanekom van Martelare vir Christus en hulle gesels oor die vervolging in Sirië. Gebedsversoeke vir Sirie: • Bid vir die Christen wat uit hulle huise moes vlug as gevolg van die vervolging, om nie mismoedig te word nie, maar dat hulle sal volhard in hulle geloof. • Bid dat Christene nie uit Sirië sal vlug nie, maar die moed sal hê om in Sirie te bly om 'n lig te wees. • Bid dat die kerk in Sirië sal uitreik ten spyte van die moeilike omstandighede waarin hulle verkeer.Martyrs for ChristMartyrs for Christ is a non-profit, interdenominational organization dedicated to serve Christians around the world who are being persecuted for their faith in Christ.

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Net in Afrika sal jy hierdie skoonheid sien...

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Tannie Lettie saam met Lindie Prinsloo van Have a Heart. Have a Heart leer oud en jonk oor die versorging van diere en help ook minder bevoorregte mense met die mediese versorging van hul diere.Kanaal 7 Inloertoer 2013

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Tannie Lettie Hay een van Kanaal 7 se Senderkomiteelede saam met Orelia Liebenberg van Droom vir Outjo.Kanaal 7 Inloertoer 2013

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

'n Gedeelte (gasstoof) van Otjiwarongo se Radiothon 10de van 2012 is vandag aan die Multi-Purpose Help Sentrum oorhandig.Kanaal 7 Inloertoer 2013

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Tannie Lettie Hay een van Kanaal 7 se Senderkomiteelede saam met Orelia Liebenberg van Droom vir Outjo.

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

"Hou op om die wêreld en die dinge van die wêreld lief te hê. As iemand die wêreld liefhet, is hy beslis nie ook lief vir die Vader nie. Wat ook al in die wêreld bestaan, alles wat tipies is van die menslike begeerte, die begeerte vir alles wat die oog sien, en die vals roem op besittings, kom nie van die Vader nie, maar het sy oorsprong in die wêreld. Dié wêreld én sy begeerlikhede is aan die verbygaan. Wie die wil van God uitvoer, leef egter vir altyd." (1 JOH 2:15-17) Kom ons kruisig die vlees en laat toe dat God se Gees ons lewe beheer.

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Lees die Bybel in EEN jaar - Dag 169: Hosea 5:1 – Hosea 9:9

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Verjaar 'n vriend of familielid op Dinsdag, 18 Junie? Ons saai verjaardag boodskappe uit elke oggend om 08h20. Comment net onderaan of stuur 'n sms na 1023 of 'n epos aan klets@k7.com.na

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Hallo Linda en Kanaal 7 luisteraars Ek het gister gehoor Rian sê hy het lanklaas van my gehoor, ons luister nog lekker na Kanaal 7. Gaan goed na baie reën en hael. Hier is 'n foto van die Danube rivier laas Saterdag. Baie warm vandag, 35 grade. Seën en groete. Johanna Pudar - Serwie

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Nuus vanuit Serwië

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Nuus vanuit Serwië

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

'n Gedeelte (gasstoof) van Otjiwarongo se Radiothon 10de van 2012 is vandag aan die Multi-Purpose Help Sentrum oorhandig.

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Ontbyt met Retah McPherson op Donderdag, 27 Junie 2013 ... "Share" net hierdie inligting en jy staan die kans om 2 kaartjies te wen!

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Dirk Louw gesels vanoggend om 08h30 oor Vas en Gebed met ‘n heruitsending vanaand om 20h30.

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

"Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer." (Fil 1:9-11) Mag jy 'n wonderlike nuwe week hê.

Like
  • 0 users like this.
Kanaal 7 (Channel 7)
Kanaal 7 (Channel 7)

Lees die Bybel in EEN jaar - Dag 168: Hosea 1:1 – Hosea 4:19

Like
  • 0 users like this.
Get our toolbar!
Review radiobeta.com on alexa.com

New widget!

Give your site visitors the best radio experience.
Easy and Free: Get Code!


Radios Argentina - Radios México - Francia Radios - Cameroon Radios - China Radios - Radios España - United States Radios - Radios Colombia - Radios Brazil - Germany Radios
2013 © RadioBeta - All rights reserved